Grondeienaars in die Bainskloofpas het self puin en rotse verwyder nadat storms die gebied van die buitewêreld afgesny het.
Brandbestryders bekamp tans ’n brand in die Bainskloofgebied terwyl die Bainskloofpas steeds ná onlangse oorstromings vir verkeer gesluit bly.
’n Raaiselagtige ongeluk in Bainskloof laat ’n leë wrak agter;, maar die insittendes was uiteindelik deur owerhede as veilig bevestig.
‘n Vragmotor wat verongeluk het, het skade op Bainskloofpas veroorsaak wat weereens kommer laat ontstaan het oor die pas se polisiering.
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het kommer oor swaar voertuie wat op Bainskloofpas vasgeval het, wat verkeersprobleme en veiligheidsrisiko’s veroorsaak. Vergaderings oor oplossings het reeds plaasgevind.
Gesprekke tussen die Drakenstein- en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteite en die Wes-Kaapse regering duur voort oor moontlike oplossings om vragmotors op Bainskloofpas te verbied.
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.