Met musiek en ‘n feesdans in die Paarlse stadsaal het die ATM Saterdag 7 November sy 51ste bestaansjaar gevier.
Met indrukwekkende redenasies, spanwerk en ‘n liefde vir Afrikaans het die Hoër Jongenskool Paarl as die wenner van die seniors en Hoërskool Jan van Riebeeck as die wenner van die…