Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Sportster van die jaar
Tyd loop uit om in te skryf vir Paarl Post se Skolesportster van die Jaar-kompetisie.
-
Paarl Post se HMS-sportster
Die 11-jarige Isabella Oliver, ’n gr. 5-leerder van die Hoër Meisieskool Paarl se laerskool, is vir haar deelname aan tweekamp as Paarl Post se junior sportster vir September aangewys.
-
Die naweek se rugby-uitslae
Paarl Rangers 23; Young Gardens 21. Laer Paarl 20; Young Standards 17. Perel United 20; Riverstones 17.
-
Sportster van die jaar
Tyd loop uit om in te skryf vir Paarl Post se Skolesportster van die Jaar-kompetisie.
-
Jukskei op volle dreef
Op Saterdag 10 September het Visarende weer ’n heerlike Jukskei-dag by De Poort aangebied.
-
Hillies toon weer durf
Die afgelope naweek het twee Wellingtonse spanne kragte saamgesnoer in samewerking met die Kaapse Wynland-onderwysdistrik, die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, die Drakenstein-munisipaliteit en ander organisasies om sosiale kwessies in die geme
-
-
Streekuitklop-halfeindrondes kom
Die uitslae van die eerste ronde van die Paarlstreek liga-kompetisie Saterdag het geen verrassings opgelewer nie en soos verwag het die vier beste spanne na die beker-halfeindronde deurgedring, en die…
-








