Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Ethan en Duwayne is tops
Twee Paarliete is die afgelope naweek as top-presteerders aangewys by die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se 2022 Provinsiale Sporttoekennings.
-
Paarl-krieketklub skud sy vere reg vir nuwe seisoen
Dis heerlike lente, die winter is (amper) verby, dus is Paarl KK druk besig om sy vere reg te skud in voorbereiding vir die komende krieketseisoen.
-
-
Sportster van die jaar
Tyd loop uit om in te skryf vir Paarl Post se Skolesportster van die Jaar-kompetisie.
-
Paarl Post se HMS-sportster
Die 11-jarige Isabella Oliver, ’n gr. 5-leerder van die Hoër Meisieskool Paarl se laerskool, is vir haar deelname aan tweekamp as Paarl Post se junior sportster vir September aangewys.
-
Die naweek se rugby-uitslae
Paarl Rangers 23; Young Gardens 21. Laer Paarl 20; Young Standards 17. Perel United 20; Riverstones 17.
-
Sportster van die jaar
Tyd loop uit om in te skryf vir Paarl Post se Skolesportster van die Jaar-kompetisie.
-
Jukskei op volle dreef
Op Saterdag 10 September het Visarende weer ’n heerlike Jukskei-dag by De Poort aangebied.








