Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
HJS bied gesogte atletiekbyeenkoms aan
Die Hoër Jongenskool Paarl bied Donderdag 6 Oktober met trots die C2M Noord vs. Suid-atletiekbyeenkoms aan.
-
Paarl-krieket T10-kampioen
Die Paarl-krieketklub het verlede naweek op die Parysveld uitmuntend vertoon en die eerste T10-toernooi van die Drakenstein-streek gewen om sodoende die pragtrofee, geskenk deur Cell C, omhoog te hou.
-
-
-
SA20-koors is hier!
Januarie 2023 gaan nuwe lewe in plaaslike krieket blaas wanneer die T20-liga, ’n plofbare, opwindende krieketreeks wat die gesig van Suid-Afrikaanse krieket gaan verander, plaasvind.
-
Paarl dominates in weekend of cricket
Paarl CC had the upper hand over the visiting St Augustine CC in their traditional friendly encounter at the Parys Sport Grounds last weekend.
-
Sportster van die jaar
Tyd loop uit om in te skryf vir Paarl Post se Skolesportster van die Jaar-kompetisie.
-
Matrikulant sportster van die maand
Ruben Joubert, ’n matriekleerder aan die Hoër Landbouskool Boland, is as Paarl Post se hoërskool-sportster vir September gekies danksy sy bydrae in tennis.
-
-








