Carlton Jantjies, ’n leerder by Laerskool Noord-Eind in die Paarl was aangekondig as lid van die Wes-Kaapse se o.12-rugbyspan. Die span speel van 29 September tot 1 Oktober by die interprovinsiale toernooi.

Noord-Einder aangewys as lid van WP se o.12-span

Carlton Jantjies, ’n leerder by Laerskool Noord-Eind in die Paarl was aangekondig as lid van die Wes-Kaapse se o.12-rugbyspan. Die span speel van 29 September tot 1 Oktober by die interprovinsiale toernooi.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article