Cara-Mia Nel van die Laerskool Noord-Eind het die afgelope week deelgeneem aan die SA atletiekkampioenskap wat in Pietermaritzburg plaasgevind het. Sy het ’n brons medalje verower in die o.13-verspring. Cara-Mia het verlede Saterdag die meisies o.13-verspring by die Wes-Kaap-laerskolekampioenskap in Dal Josaphat-stadion gewen. Daar is verlede week verkeerdelik berig dat Cara-Mia ’n leerder van die Hoër Meisieskool is