Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Trap saam fiets tot in Langebaan
Cycle4Life ry die naweek weer fiets Langebaan toe ter ondersteuning van die Andrew Murray-kinderhuis op Wellington.
-
Afrika-jaers leer SA ’n fietsryles in Paarl
Die Suid-Afrikaners het die afgelope Sondag in die Netwerk24 Paarl-fietstoer tweede viool gespeel teen Afrika se voorste jaers, met Etiopië se Kiya Rogora wat eerste oor die wenstreep gejaag het,…
-
Warriors haal eindronde!
’n Skouspel van rugby het Saterdag (26 November) in Boland-stadion in Wellington plaasgevind toe die halfeindrondes van die Groot Uitdaagbeker-reeks hier gespeel is.
-
-
-
-
Arendse wys hy’s reg vir W’beker
Die kranige Springbokspeler Kurt-Lee Arendse van die Paarl is besig om een van die bekendste name in wêreldrugby te word ná puik vertonings in die Groen-en- Goud.
-
Malmesbury boul Paarl uit
Die Malmesbury-krieketklub het Saterdag op die Parys-krieketveld in Paarl verras toe hy die hoogaangeskrewe Paarl-krieketklub met die kous oor die kop huis toe gestuur het. Die besoekers is onoorwonne, en…
-
Young Peoples pronk teen Viccies
Die Young Peoples-krieketklub was Saterdag die gasheer vir die Worcester Victorians-krieketklub en die kragmeting het vele uitdagings gebied.







