Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl-rugbyklub vier 140 jaar met feesdag
Die Paarl-rugbyklub vier vanjaar sy 140ste bestaansjaar en speel op 7 Oktober ’n feeswedstryd teen Young Standards op die Boy Louw-velde in die Paarl. Wedstryde begin om 14:00 met bo-40-veteraan-spanne…
-
Boland verhang die bordjies
WELLINGTON – Boland Kavaliers en Grens Bulhonde se o.21-spanne was verlede Dinsdag (19 September) op die Boland-rugbystadion in Wellington in ’n o.21-skildkragmeting slaags.
-
-
-
Geniet Erfenisdag hoog in berg
Die Blooming Trail Run by die Morgenhof-wynlandgoed lewer Maandag 25 September die mooiste enkelbaan-ervaring.
-
Gerhard korrel die beste
Gerhard Genade (46), ’n Paarliet in murg en been, is onlangs gekroon as die wêreldkampioen in skyfskiet nadat hy by die onlangse internasionale kampioenskap van 24 tot 27 Augustus in…
-
Gardens vier sy 75ste met liga-kroon
Dit was ’n naelbyt-einde aan die kompetisie, met Standards wat net moes wen om die beker te verower, en Gardens wat met ’n bonuspunt moes wen om met die louere…
-
Opwindende Erfenis-7’s-toernooi gehou
Die opgewondenheid loop hoog vir Paarl-streekrugby en Radio KC107.7 se Erfenis-7’s-toernooi die naweek, met 12 dinamiese spanne van oor die streek heen wat mekaar die stryd gaan aansê.
-
Landbou sluit seisoen met seges af
Ná ’n uitstekende rugbyseisoen, wat ook vir die Hoër Landbouskool Boland seges teen die Hoër Jongenskool Paarl en Oakdale beteken het, het die Bolanders hul seisoen die afgelope naweek goed…
-








