Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Laaste groot 2023-Paarl-derby in Faurestraat
In een van die laaste groot Paarl- klubrugbyderbies van die jaar speel Young Peoples teen die Blues (Lower Paarl) Saterdag (28 Oktober) in die Faurestraat-stadion.
-
Sê spoke aan in Halloween-wedloop deur Muratie-woud
Dit sal die tiende jaar wees wat Dirtopia Dinsdag 31 Oktober die Halloween Forest Night Run by Muratie Wynlandgoed aanbied.
-
-
Drakenstein se sportlui vereer
Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Anroux Marais, het Saterdagaand die provinsiale sporttoekennings aangebied, waartydens verskeie Drakensteinse sportlui uitgeblink het. Hierdie toekennings word jaarliks ??aangebied om die sportprestas
-
Roses reis ver vir sege
Roses United moes Saterdag (21 Oktober) vir ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd meer as 260 km aflê om ’n oorwinning van 32-22 oor die Van Rhynsdorp Eagles te beklink.
-
-
Skryf nou in vir Wynland-fietsren
Inskrywings is nou oop vir die jaarlikse Wynland-fietswedren vir Sondag 28 Januarie 2024. Die ren begin en eindig by die Hugenote Laerskool in Wellington.
-







