Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Winelands scoops medals at SAs
The South African Table Tennis Championships took place in Cape Town recently, and it was the Cape Winelands table-tennis team’s first participation in the National Championships post Covid.
-
Roses val vas in Saldanhabaai
’n Moeilike dag het Saterdag (11 November) vir Roses United op ’n mislukte noot geëindig toe hy ’n nederlaag van 25-28 teen Saldanha in sy Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd in Saldanhabaai gely het.
-
Paarl haal eindstryd in Boland-T20-krieket
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede naweek uitstekend gevaar om vir die eindstryde van die Boland-T20-Gemeenskapsbeker te kwalifiseer.
-
Tiere sit hul wenstreek voort
Die Young Peoples-krieketklub het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe al vyf spanne van die klub in baie belangrike wedstryde teen die besoekende Worcester Victorians KK, Paarl KK, Paarl Oos…
-
Roses laat kritici swyg
Karakter en veggees het Saterdag (4 November) aan Wellington Roses United ’n soete 29-21-bonuspunt- oorwinning oor die span van Hawston in ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd op Pelikaanpark, Wellington, besorg.
-
-
Paarl-krieketklub bult spiere in T20
Die Paarl-krieketklub het verlede Saterdag op die New Orleans-veld sy spiere gebult in Boland Krieket se T20-Premierliga-kompetisie toe hy die Paarl-Oos-krieketklub oortuigend met 42 lopies geklop het.
-
-
-
Roses val net-net vas
Roses United moes Saterdag (28 Oktober) in ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd in Boland-stadion die knie met 30-32 teen Robertson Town buig. Dit was boonop teen ’n Robertson-span wat met vier geelkaarte deur…









