Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
-
Paarl-Oos-krieketklub bobaas in taai wedstryd
Paarl-Oos-krieketklub (163/8) het Saterdag op die Parysvelde ’n taai wedstryd teen Paarl krieketklub (159/8) in Boland-Krieket se Premierliga gewen.
-
Hillcrest United vereer topspelers
Hillcrest United-rugbyklub het sy beste spelers aan die einde van ’n suksesvolle rugbyseisoen tydens sy jaarlikse prysuitdeling in die Wellington-stadsaal vereer.
-
-
Paarl KK maak groot amok
Paarl KK het Sondag op die Pen Basson-veld in Wellington sy derde bonuspunt van die seisoen opgestapel nadat hy Bergrivier KK in Krieket Boland se 50-boulbeurt-premierligakompetisie oortuigend met nege paaltjies…
-
Japan awards Nidan to two Overberg Goju-Kai karateka
Japan awards Nidan to two Overberg Goju-Kai karateka
-
-
Young Standards-klub kies sy nuwe bestuur
Die volgende sportadministrateurs is vir die volgende twee jaar (2024-2025) as bestuurslede van die Young Standards RFC-klub verkies:.







