Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Hawies Fourie verruil Cheetahs vir Boland Kavaliers
In ’n amptelike nuusverklaring wat op Woensdag, 15 Februarie deur die Boland Rugbyunie uitgereik is, is bevestig dat Hawies Fourie as hoofafrigter van die Sanlam Boland Kavaliers aangestel is.
-
Bombelas wys Newton-Villagers hoe in geskiedkundige stryd
Die derbystryd tussen Newton (Bombelas) en Newton-Villagers is Saterdag op Bombelapark ná byna 30 jaar hervat.
-
Fees van 7’s-rugby hierdie naweek
Die tafel is gedek vir ’n opwindende naweek van sewesrugby in die Jive Young Gardens-toernooi, wat Vrydag en Saterdag beslis word.
-
Van Der Stel boul Paarl uit
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede Saterdag in Krieket Boland se Premieliga-kompetisie hard geveg teen Van Der Stel KK op die Parys-veld, maar die onderspit gedelf en met vier paaltjies verloor.
-
Vuurwarm sewesrugbytoernooi op pad
Die Jive Young Gardens-sewesrugbytoernooi vind op 16 en 17 Februarie in die Boland-rugbystadion in Wellington plaas. Die toernooi sou aanvanklik in die Faurestraat-stadion plaasgevind het, maar moes noodgedwonge na Boland-stadion…
-
-
-
-
-
Dis suur én soet vir Paarl
Die Paarl-krieketklub het wel verlede Saterdag in Boland Krieket se Premierliga- kompetisie teen die ligavoorlopers, Vredenburg-Saldanha, vasgeval, maar het Sondag vergoed met ’n skitterende oorwinning op Coetzenburg teen die Victoriane.










