Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Mededingende Top-12 lê voor
Die Sanlam-Boland-Top-12-rugbyliga, wat beskou word as die toppunt van die jaarlikse klubrugbyseisoen in die Boland, sal amptelik op 12 Oktober afskop.
-
Young Gardens can play golf
Many golfers braved atrocious weather conditions the past Sunday to take part in the 17th annual golf day of Young Gardens Rugby Football Club at Boschenmeer.
-
Premierligakrieket hervat hierdie Saterdag
Die Premierliga-kompetisie van Boland-krieket begin Saterdag wanneer die Paarl-krieketklub om 10:00 op die Parysvelde teen die Victoriane van Stellenbosch in ’n 50-boulbeurt-wedstryd te staan kom. Dit word opgevolg met ’n…
-
Rangers dra kroon in Paarl
Die afgelope naweek was ’n historiese geleentheid vir Paarl Rangers se rugby – dít terwyl dié klub vanjaar sy 110de verjaarsdag vier.
-
-
Paarl-leerders skitter in atletiek
Skole van oor Suid-Afrika heen het verlede week aan die Noord-Suid-tletiekbyeenkoms (C2M) wat in die Dal Josafat-stadion in die Paarl gehou is, deelgeneem.
-
Koop plaaslik, sê stappers in rooi
Die vierde jaarlikse Strides for Africa Walkathon van die World Fair Trade-organisasie (WTFO – Afrika en die Midde-Ooste) in samewerking met die Drakenstein-munisipaliteit, is Saterdag gehou en was een groot…
-
Kings kraai koning as die eerste T10-krieketkampioene
Die Stellenbosch Kings is Sondag as die eerste Boland T10-kampioene gekroon nadat hulle die Paarl Rocks met 19 lopies op Bolandpark geklop het.
-
Voilá! Gedugte werkesel vir SA
Met die eerste nuus drie jaar gelede dat die Franse motorvervaardiger van die sjarmante Peugeot die bakkie-mark gaan betree, het hierdie aankondiging petrolkoppe se wenkbroue behoorlik laat lig. Die Franse…
-
Paarlse spanne verras nie juis
Die Paarlstreek se eerste ronde uitklopwedstryde het min verrassings opgelewer en dis slegs die tweede span, die 2024-ligawenner Young Gardens, wat deur Violets verras is en hulle die wedstryd in…









