Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl-krieketklub bly onoorwonne in T20
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede naweek sy onoorwonne rekord in Boland Krieket se Gemeenskapsbeker-T20-toernooi behou toe sy eerste en tweede spanne maklik op die Parysvelde teen Young People’s KK en…
-
Newton Bombelas op wenpad
Newton Bombelas, die Wit Sentraal-kampioen, het Saterdag met absolute vasberadenheid met ’n vasbeslote Abbotsdale, die Swartland-kampioen, afgereken.
-
-
Prettige staptogte in Wynlande dié naweek
Muratie Wynlandgoed se prettige Wynstap van 3,5 km vind Saterdag (26 Oktober) plaas. Dié pretloop begin by die Dirtopia-roetesentrum.
-
Paarl-klub wen op drafstap
Die eerste reeks in Boland Krieket se T20-gemeenskapsbeker-kompetisie het Saterdag groot belangstelling gelok, met Paarl Krieketkkub wat Paarl-Oos op die New Orleans-velde oortuigend met 20 lopies geklop het.
-
-
HMS La Rochelle se atlete vuurwarm
Die Hoër Meisieskool (HMS) La Rochelle se atlete skitter vanjaar op atletiekbyeenkomste.
-
-
-
Draf-stap op berg vir goeie doel
Gegewe die uitdaging om die lewensgehalte van pasiënte met lewensbedreigende siektes, asook dié van hul gesinne, te verbeter, is daar eersdaags die kans om draf-draf (of stap-stap) geld vir Drakenstein…









