Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Dié groep is goud werd
By die Verenigde Wêreld Karate-federasie van Suid Afrika se nasionale proewe het Boland se topkarateklas bewys dat hulle landwyd die beste is. Hierdie groep spog nou met goud, silwer en brons medaljes vir hul puik prestasie op die mat.
-
Derby en familiedag
Die jaarlikse derby-kragmeting van Magnolia Primêre Skool en Paarlzicht Primêr vind Saterdag 3 September op Boy Louw-velde plaas.
-
Matriekrok-kompetisie: wen groot pryse!
Die Paarl Post, in samewerking met die Paarl Mall, se jaarlikse gewilde matriekrokkompetisie vir matriekleerders van 2016 is weer in volle gang.
-
Paarl Post bederf Smartie Care Bears
Die Paarl Post-span het verlede week sy drie maande lange Adopt-a-Crèche gemeenskapsuitreikprojek by die Smartie Care Bears-kleuterskool in Smartie Town voltooi.
-
Chess tables available at libraries
The Western Cape Minister of Cultural Affairs and Sport, Anroux Marais, recently handed 14 chess tables to the community of Paarl and the greater Drakenstein Municipality.
-
Jong Wynland-gimnas skitter
’n Tienjarige gimnas van Wynland Gimnastiek-akademie, Zoë Julies, wat reeds sedert vyfjarige leeftyd haar passie vir gimnastiek uitleef, is onlangs in Durban as die nasionale kampioenskap se algehele wenner bekroon.
-
-
-
Gedigtekompetisie nou in volle swang
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied hierdie jaar sy twaalfde gedigtekompetisie aan.
-
Jeugdag by die Taalmuseum
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bied op Donderdag 16 Junie ’n spesiale program aan ter viering van Jeugdag.






