• Skenk jou ou (maar mooi) rok vir liefdadigheid

    Paarl Post en Paarl Mall se matriekrok-kompetisie brei uit met Entle.

    1 min read
  • Storm kry haar nie eens onder nie

    Op die dag toe die storm die Wes-Kaapse skole gesluit het, het een onderwyseres ’n plan gemaak om haar top-leerder te laat deelneem aan die kwalifiserende ronde van die Nasionale Toepassingsolimpiade.

    1 min read
  • Stigting woeker met slypskole

    Die Eugène Marais-stigting woeker weer met laerskole in Paarl se talent.

    1 min read
  • Woeker met jou talente en laat jou drome waar word

    In plaas van tone en tande tel dié wintervakansie woeker eerder met jou talente sodat Afrikaans.com jou kan help om ’n stappie nader te kom om jou drome waar te maak.

    2 min read
  • Boost your career

    A 12 week course focusing on project management and supply chain and logistics management will take place from 29 July to 14 October at De Poort in Paarl.

    2 min read
  • Gim blink uit op die verhoog

    Gim blink uit op die verhoog

    Die jong sangers en akteurs van Hoërskool Paarl Gimnasium het onlangs behoorlik gewys hulle is nie net ’n skool wat bekend is vir sport en akademie nie, maar blink ook uit in die kunste.

    1 min read
  • Stem vir Miss Petite

    Michelle Nel (14), ’n gr. 9-leerder by Hoër Meisieskool La Rochelle, is aangewys as ’n finalis vir Miss Petite Teen SA 2017, wat plaasvind in Pretoria van 4-8 April. Sy was ook ’n finalis vir Face of South Africa wat…

    2 min read
  • Ex-Bridge House pupil makes history

    Ex-Bridge House pupil makes history

    Two of Bridge House’s Matrics of 2010, Carlo Vanzaghi (SLC executive) and Suzanne Pretorius (head girl) recently graduated with medical degrees.

    1 min read
  • Opleiding vir jong entrepreneurs

    Opleiding vir jong entrepreneurs

    Almal stem saam dat die onrusbarende toename in werkloosheid in dié pragtige land, tesame met die onvermoë van die Suid-Afrikaanse ekonomie om voldoende werksgeleenthede te skep, krisisafmetings begin aanneem.

    2 min read
  • Matriekrok-kompetisiewenner gekroon

    Matriekrok-kompetisiewenner gekroon

    Die sesde Paarl Post/Paarl Mall Matriekrok-kompetisie het vanjaar talle inskrywings gelok.

    2 min read

Gift this article