Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Geen arrestasies ná dodelike steekvoorval in Wellington
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
-
Kommersiële ontwikkeling kom dalk vir De Zoete-inval
Drakenstein-munisipaliteit bespreek ‘n voorgestelde kommersiële ontwikkeling, insluitend ‘n winkelsentrum en vulstasie in De Zoete-inval.
-
Van der Lingen- en Patriotplein se waardasies bekyk
Die voorgestelde verkoop van eiendomme in die Paarl het aandag getrek weens beduidende waardasieverskille, wat herontwikkelingsplanne en openbare belange beïnvloed.
-
Skade aan Bainskloofpas ná ‘n vragmotor weer verongeluk
‘n Vragmotor wat verongeluk het, het skade op Bainskloofpas veroorsaak wat weereens kommer laat ontstaan het oor die pas se polisiering.
-
Veiligheidswag in Franschhoek aangeval en gesteek
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
-
Liefde vir woorde: Paarlse leerder gereed vir spelstryd
“Ek is mal oor woorde omdat hulle krag het. ‘n Enkele woord kan iemand inspireer, troos of selfs ‘n hele storie verander.” Só sê Rhyle Adams van die Paarl wat…
-
Onwettige informele handel bly kopseer in Paarl se sakekern
Frustrasie ontstaan in die Paarl namate onwettige handelaars voortduur ten spyte van munisipale verordeninge en wetstoepassers wat dit veroordeel.
-
Kinders ongedeerd ná brand by kinderhuis uitbreek
‘n Brand wat Dinsdagmiddag (17 Februarie) uitgebreek het by die Huis Andrew Murray (HAM) kinder- en jeugsorgsentrum in Wellington is vinnig gestuit voordat dit verder kon versprei. Karen Petersen, HAM…
-
Mandela se gevangenishuis heropen in Julie ná opgraderings
Nelson Mandela se gevangenishuis op die gronde van die Drakenstein-gevangenissal in Julie weer vir die publiek oopmaak en ‘n interaktiewe museumervaring bied.
-
Gedwaapie sterf as absolute held
Die sesjarige Gedwaapie was nie net ‘n hond wat as troeteldier aangehou is nie – hy was ‘n lid van die Van der Westhuizen-gesin en het verlede week as ‘n…










