Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Paarl-Oos-polisie vang verdagtes met gesteelde goedere in begraafplaas
Flink beamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisie het twee verdagtes, wat in besit van gesteelde goedere goedere was, Donderdag (9 Oktober) vasgetrek. Kapt. Basil Seekoei, ‘n woordvoerder vir die Paarl-Oos-polisie, het…
-
Toyota Paarl laat TikTok ontplof met dansvideo
Toyota Paarl se dansvideo op sosiale media het miljoene kyke op TikTok behaal en bewys dat motorhandelaars sukses kan bereik met kreatiewe strategieë. Die video versterk die mense agter die…
-
Jong Bolandse vleuel kan dit nog ver bring in SA
Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell se rugbydroom…
-
Geregtigheid sal geskied, sê familie ná moord op jong pa van Wellington
Familie en vriende van die vermoorde Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, het verlede Vrydag (3 Oktober) in groot getalle by die plaaslike landdroshof opgedaag waar sy vermeende moordenaar…
-
‘n Jeep vir sy afskeid
Dit was nog altyd ‘n droom van Dirk Petrus Human, beter bekend as DP, om self na sy matrikbal te ry – met die bloedrooi Jeep wat hy en sy…
-
‘Verlies van ‘n kind is anders’
Tientalle vrae maal onophoudelik deur die gedagtes van die ouerpaar Gail en Dustin Rogers ná hul oudste seun se onverwagte afsterwe verlede week. Die 20-jarige Wayde Rogers van Wellington was…
-
Hugenote-tonnel bly gesluit ná bus brand, dié is alternatiewe roetes
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir verkeer te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus Vrydagaand binne…
-
Boland-klubs speel vir groot prysgeld in vanjaar se Top-12
Die Boland Rugbyunie (BRU) het verlede week met die bekendstelling van vanjaar se Top-12-kompetisie aangekondig dat vanjaar se wenspan ‘n stewige R100 000 sal ontvang en dat die naaswenner met R70 000…
-
Saak teen 3 wat winkel in Wellington beroof uitgestel
Drie van die vier mans wat verlede week die Pep Stores in Wellington se Hoofstraat beroof het, se saak is tot 6 Oktober uitgestel wanneer die trio na verwagting om…
-
Toestand by Wellington-krieketveld kwel
Die Wellington-krieketklub sê hy moes net in die afgelope maand altesaam agt voorbereidende wedstryde in aanloop tot vanjaar se krieketseisoen te midde van die stand van die Pen Basson-sportveld kanselleer.…










