Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Roodeberg ’n ware SA wynlegende
Groot wyne word verweef in die geskiedenis van ons lewens, geskink tydens vieringe en gedeel by etenstafels saam met diegene wat ons liefhet.
-
Wellingtonse reeksmoordenaar kry 8 keer lewenslank
Die Wellingtonse reeksmoordenaar en verkragter Johan Williams sal nooit weer as ’n vry man die lig van die dag sien nie nadat hy verlede week ’n stewige vonnis opgelê is vir sy gruwelike misdade.
-
Paarlse matriek-paartjie wat tragies sterf wou albei weermag toe gaan
’n Matriek-paartjie van die Paarl wat Maandag (16 September) tragies gesterf het toe hulle deur ’n bus, wat glo beheer verloor het, getref is het albei beplan om volgende jaar ’n loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag te volg.
-
Meer as 30 beseer toe trein in die Paarl ontspoor
’n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ’n trein wat aan Metrorail behoort, Dinsdag (17 September) by die Dal Josafat-stasie in die Paarl ontspoor het en meer as 30 mense beseer is.
-
Alzheimers nie maar net ‘vergeet’
Behels Alzheimer se siekte meer as net vergeetagtigheid? Hoe verskil alzheimers van ander vorms van demensie? Is daar medikasie of iets wat kan help?.
-
-
Onderwysers betoog teen minder poste in onderwys
Ongelukkigheid oor die beplande besnoeiing van onderwysposte vir volgende jaar duur voort, met onderwysers wat ook hul teenkanting teen die besluit deel.
-
Só wil Stellenbosch-munisipaliteit klagtes oor aanleg aanspreek
Die Stellenbosch-munisipaliteit het gesê fase twee van sy opgradering van die Wemmershoek-afvalwatersuiweringsaanleg buite Franschhoek is onder meer daarop gemik om klagtes oor geraasbesoedeling, onaangename reuke en algemene prosesverbetering aan te
-
-
’n Musikale baanbreker tree af
Die Frank Pietersen-musieksentrum is ’n belangrike hoeksteen in die Paarl. Vaughan Pietersen, jarelange skoolhoof by dié sentrum, tree vandeesmaand af en is onlangs vereer vir sy bydrae tot die opvoeding en bevordering van musiek onder inwoners op di










