Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Fisioterapie help pyn verlig
Fisioterapie, of people mechanics, soos die familie van Bronwen Talbot na haar beroep verwys, maak haar opgewonde.
-
Spoed dalk rede hoekom trein in die Paarl ontspoor
Terwyl Prasa sy treindienste tussen Kaapstad en Wellington hervat het, het ’n voorlopige ondersoek getoon probleme met instandhouding en spoed is van die moontlike oorsake waarom ’n trein Dinsdagaand 17 September by die Dal Josafat-stasie in die Paar
-
Kramer’s ‘Orpheus McAdoo’ at Artscape soon
David Kramer’s new musical, Orpheus McAdoo, will be presented by Cape Town Opera at Artscape next month. The highly anticipated production is an exciting, fresh take on Kramer’s hugely successful Orpheus in Africa, which premiered in Cape Town in 201
-
Maties pak sonkrag-uitdaging aan
In ’n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal ’n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, in Oktober die lang pad van Nairobi na Stellenbosch aanpak. Die inisiatief sal deel van die…
-
Posduif vlieg tot by Hennies
Die warmste naam in Afrikaanse musiek tree vanaand (Donderdag 26 September) by Hennies in die Paarl op.
-
Wêreld se langste foefieslaaid in Caledon nou oop
Suid-Afrika pronk nou met ’n rekord wat voorheen deur die Arabiere gehou is nadat die wêreld se langste foefieslaaid – ’n hele 3,2 km lank – amptelik by K3- SA Forest Adventures naby die N2 buite Caledon in die Overberg…
-
‘Geskiedkundige’ Salga-loonooreenkoms deur Drakenstein verwelkom
Die Drakenstein-munisipaliteit het die aankondiging van ’n “geskiedkundige” loonooreenkoms deur die Suid-Afrikaanse plaaslike owerheidsvereniging (Salga) verwelkom, waarvolgens Salga ’n 6% verhoging vir munisipale werkers oor die volgende vyf jaar be
-
‘Grief nie reg hanteer,’ sê GOOD-party in Drakenstein
Die GOOD-party in die Drakenstein-munisipaliteit eis ingryping deur die provinsiale regering teen wat hulle bestempel as “magsmisbruik” deur Drakenstein se uitvoerende burgemeester, wat onlangs beslis het dat geen meriete bestaan in ’n griefskrif deu
-
-
Jawitz Paarl & Wellington marks one year; in bigger offices
Jawitz Paarl & Wellington marks one year; in bigger offices










