Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarlse pa en seun op verhoog met songs, stories, gedigte
Paarlse pa en seun op verhoog met songs, stories, gedigte
-
Musieknaweek by Bordienghuis
’n Propvol musieknaweek lê weer by die Bordienghuis-teater in Wellington voor.
-
-
Bestuur eksamen-stres só
Met die aanvang van die matriek-eindeksamen oor ’n paar weke is dit heel normaal dat hoër vlakke stres onder matriek- en ander leerlinge heers.
-
Trourok afgestof vir matriekdans
Die trourok van Marika Lombard van Wellington het onlangs – 24 jaar later – nuwe lewe gekry toe haar seun se meisie besluit het om dit vir haar onlangse matriekafskeid te dra.
-
Swembaddens en oorde open
Alle openbare swembaddens in die Drakenstein-munisipaliteit het op 1 Oktober vir die somerseisoen heropen.
-
Paulus Joubert-onderwysers stap die ekstra myl vir leerders
Paulus Joubert-onderwysers stap die ekstra myl vir leerders
-
‘Swendelaar’ in die Paarl vasgetrek
’n Beweerde swendelaar wat die Drakenstein-vallei die afgelope paar maande geteister het, is op 21 September vasgetrek nadat hy sowat R31 000 by Paarlse plaaseienaars gesteel het.
-
Paulus Joubert hou weer basaar
Die Paarl-gemeenskap, oudstudente en oudonderwysers word genooi om die jaarlikse skoolbasaar van die Laerskool Paulus Joubert, wat Saterdag 12 Oktober op die skoolterrein plaasvind, by te woon.
-
Polisie vra samewerking van Paarl-Oos-gemeenskap
Die Paarl-Oos-polisie doen ’n beroep op die gemeenskap om saam met die polisie te werk en nie teen hulle nie.








