Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gim kry sport- en leefstylsentrum
Tientalle oudstudente, ouers, onderwysers, leerders en belanghebbendes het Vrydag (22 November) bymekaar gekom om die opening van die Hoërskool Gimnasium Paarl se sport- en leefstylsentrum te vier.
-
FOTO’s | Ouma Gladys Joubert (100) roer harte as blommemeisie by Paarlse bruilof
Haar bruilof was soos iets uit ’n sprokiesverhaal, maar wat dit selfs meer spesiaal gemaak het, was om haar geliefde ouma op 100-jarige ouderdom as een van haar blommemeisies te kan hê.
-
Wag vas ná gesin ontvoer is
’n Sekuriteitswag van Franschhoek is onlangs in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ’n gesin van Kuilsrivier.
-
Rare kanker eis ster-atleet
“Sy het haar wedloop met volharding voltooi. Sy vlieg hoog en hardloop met die breedste glimlag – sy is vry.”.
-
Oumagrootjie wie met agter-kleinkinders op Bainskloofpas verongeluk, se psigiatriese verslag wys sy was ‘impulsief’
Die Wellingtonse oumagrootjie, Susana “Sarie” de Villiers (69), wat verlede jaar aangekla is van die moord op haar drie agter-kleinkinders, asook strafbare manslag en nalatige bestuur, het haar psigiatriese toetse geslaag, wat onlangs by die Valkenbe
-
Twee met perlemoen van R7 m. aangekeer
Twee buitelandse burgers is verlede week in Wellington in hegtenis geneem nadat hulle met onwettige perlemoen van miljoene rande betrap is.
-
Nuwe dokkie oor klubrugby kom
Hulle het sy oog sommer oopgeslat. ’n Stukkie watte word met kromverbinde vingers teen die sny gehou. Maar hy glimlag, want klubrugby is nie bloot ’n tydverdryf nie. Dis nie net bloed, sweet, snye en gekneusde vlees en ego’s nie.…
-
Dié vloedskade ‘geniet nie aandag’, sê inwoners naby Bergrivier
Inwoners van Dorpstraat in die omgewing van die Rembrandt-winkelsentrum in die Paarl sê hulle is nou raadop nadat verskeie pogings aangewend is om die Drakenstein-munisipaliteit sover te kry om ’n deel van die pad te herstel wat in Junie vanjaar…
-
Reuse-sportfees vir Wellington
Die eerste Six Gun Grill Summer Sport Festival vind in Desember in die pragtige Bolandse dorp Wellington plaas, ’n dorp reeds bekend vir sy ryk sport- en kultuurerfenis.
-
Clarke nie in aanmerking vir krieket-presidentskap
Johan Clarke, waarnemende president van Boland Krieket, het sy kandidatuur vir die presidentskap van die organisasie teruggetrek.









