Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Orleanspark-oord se Splash Park heropen
Valleiers kan hierdie somer uitsien na lafenis teen Paarl se versengende hitte ná die heropening van die Orleanspark- Splash Park in Paarl-Oos.
-
Wellingtonner wen Afrikaanse Taalmonumentkenteken-kompetisie
Cameron Gerste (24) van Wellington is ’n plaaslike grafiese ontwerper wat die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se kenteken-kompetisie gewen en met R10 000 weggestap het.
-
Skenk vanjaar Kers- en Nuwejaarsmaaltyd
Wellington se Huis Andrew Murray (HAM) vra weer vanjaar die publiek se ondersteuning vir sy MAgiesvol-projek.
-
Giving women knowledge, experience of mind, body, soul
Giving women knowledge, experience of mind, body, soul
-
LAAI AF | Grapevine – December 2024
Jou nuusbrief oor wat alles in die Kaapse Wynlande Distriksmunisipaliteit aan die gang is.
-
Inhegtenisname volg ná brand op Paarlberg
’n Man (42) is op Sondag 1 Desember in hegtenis geneem vir beweerde brandstigting, wat tot die naweek se brand op Paarlberg gelei het.
-
Band Aid: Die dag toe musiek die wêreld verander het
Dis 1984 in Londen – die jaar wat gekenmerk was deur talle nuusberigte oor die knaende hongersnood in Ethiopië. Die verskriklikste beelde is aand na aand op BBC uitgesaai van ma’s en kinders wat op die rand van die dood…
-
Besluit oor geskorste polisiehoof veroordeel
Anroux Marais, die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, het ’n besluit deur die polisie se nasionale leierskap om die geskorste voormalige provinsiale hoof van misdaadintelligensie, Mzwandile Tiyo, terug in sy pos te herstel e
-
Vonke spat in Drakenstein raadsvergadering oor ‘bedrog’
Die vonke het verlede week behoorlik gespat in ’n Drakenstein-munisipale raadsvergadering toe raadslede in ’n vurige debat gewikkel is oor bewerings dat ’n DA-raadslid glo geld misbruik het wat bedoel was vir ’n munisipale sopkombuis in Groenheuwel i
-
Dansskool sluit ná dekades
Ná meer as twee dekades van ander leer om met passie tot eer van God te dans, is die nuus die afgelope naweek gedeel dat die Rejoice-dansskool sy deure gaan sluit.









