Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Initiations to be monitored
Despite concerns raised by some motorists and residents over yet another year of summer initiation practices on an open field near the Bo Dal Road in Paarl, the Western Cape Cultural Affairs and Sport Department this week spoke in favour…
-
‘Zero tolerance’ this festive season
With the festive season upon us Drakenstein Municipality, together with its safety partners, last week said it remained resolute in maintaining a safe environment for residents and visitors alike.
-
Drakenstein-krematorium; Avbob stuur lyke nou elders heen
Die Drakenstein-krematorium in die Paarl, wat sedert 2011 deur Johann van der Merwe besit word, is sedert Oktober vanjaar in die nuus nadat Paarl Post geskryf het oor die beweerde onwettige aktiwiteite wat by die krematorium plaasvind.
-
Man sterf toe stootskraper by padwerke in die Paarl hom tref
Die Paarl-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 61-jarige man verlede week deur ’n stootskraper op die R301, ook bekend as die Wemmershoekpad, doodgery is op ’n plek waar padwerke aan die gang is.
-
Paarl-rugbyklub kry regshulp ná Drakenstein hulle wéér by veld uitskop
“Paarl Rugbyklub is nie bankrot nie. Die klub is net nog een van die talle ondernemings wat weens Covid-19 struikelblokke getref het.”.
-
-
Paarliet draf ’n taai 100 km tydens Paarl Rock Ultra kaf
Louis Wessels (34) van die Paarl, ’n regsbestuurder van Agri Wes-Kaap, het die afgelope naweek aan die Paarl Rock Ultra deelgeneem en 100 km kafgedraf, onder meer vir bewusmaking van kankerlyers se brawe veggees.
-
Festive street lights in Lady Grey Street officially switched on
Festive street lights in Lady Grey Street officially switched on
-
Book tickets now for F’hoek Chamber Music Festival
Bookings have opened for the Cape Town Philharmonic Orchestra’s Franschhoek Chamber Music Festival from 13 to 16 February.
-
Vrywilligers help brand op Paarlberg blus
Die onlangse brand op Paarlberg, wat op 30 November begin en minstens 123 ha se plantegroei verwoes en twee huise se dakke beskadig het, is suksesvol geblus – nie net deur die amptelike brandbestryders nie, maar ook danksy talle vrywilligers…









