Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ter ere van ’n groot gees in Wellington-toerisme
As ’n mens die Paarl inry van die Florida Padstal se kant af in Hoofstraat in, ry jy verby ’n pragtige plaas aan jou linkerkant met die bordjie “Tea under the Trees”. Dit is die plaas waar SCB Smit gebore…
-
Wellington se erfenis bekyk
Die belangrike rol wat die Wellingtonse Erfenis- en Omgewingsake-komitee in die ontwikkeling van die dorp speel, is in die jongste tyd vanuit verskeie oorde onderstreep.
-
Epic-pret in die Boland hierdie naweek
Inwoners van die Drakenstein-vallei kan hierdie naweek self gaan kyk hoe swoeg en sweet gesoute fietsryers van dwarsoor die wêreld in een van die taaiste fietswedrenne ter wêreld, wanneer die 652 km lange Absa Cape Epic verby Wellington kom.
-
Passiespel bou brûe
Onder leiding van Mariette van Velden van Wellington is ’n groep baie hard aan die oefen aan ’n interkulturele Passiespel wat op 13 Maart by die Wellington NG Moederkerk opgevoer sal word.
-
-
-
Voorstraat-begraafplaas word opgeknap
’n Splinternuwe inisiatief om die erg verwaarloosde begraafplaas langs Voorstraat in Wellington op te knap, is pas deur rdsl. Thys Smith en die wykskomitee van wyk 29 van die munisipaliteit Drakenstein van stapel gestuur.
-
Hugenote-terrein toe vir publiek weens veiligheid
’n Aantal ontstoke Wellingtonners het in die jongste tyd by Paarl Postgekla dat hulle nie meer, soos in die verlede, oor naweke op die Hoërskool Hugenote se uitgestrekte groen sportvelde kan gaan stap nie.
-
ATKV hou jaarvergadering
ATKV Wellington Gesinstak hou vanaand, 18 Februarie, om 19:00 hul jaarvergadering in Laerskool Hugenote se saal.
-
Rolstoel kan nuwe lewe beteken
Op 22 Desember 2014 het J.C. Dittrich van Wellington se lewe handomkeer verander. Voor daardie dag was J.C. ’n jong rekenaarspesialis met groot toekomsdrome. ’n Ernstige motorongeluk het egter sy toekomsdrome in ’n oogwenk weggevee. Sy nek is in die





