Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Eerstes by vyfde Tuin van Digters
Dit is die jaar van eerstes by die vyfde Tuin van Digters, wat môre by die Breytenbach-sentrum op Wellington afskop en hiér is wat feesgangers nie moet misloop nie:.
-
Dwaalkoeël tref gr.4-meisie in kop
’n Ma van ’n gr. 4-leerling aan die Orleansvale Primary School in die Paarl ly nog aan skok nadat ’n dwaalkoeël haar dogter in die kop getref het.
-
Hugenote hou galakonsert
Die jaarlikse galakonsert van Hugenote Hoërskool se koor, is ’n trotse hoogtepunt van ’n jaar se harde werk en ’n toonbeeld van die standaard wat die skool stel op alle terreine.
-
Reünie beplan vir Pauw Gedenk
Kort ná die onlangse 137 jaar feesvieringe van die Pauw Gedenkskool wat in 1879 op Wellington begin is, en negentig jaar sedert die skool die gebou betrek het wat dit vandag nog huisves, het Herman Bailey, ’n oudleerling, ’n foto…
-
Silwerkruin beloon
Die Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes vorm nou deel van meer as 350 internasionale langtermyn sorg-gemeenskappe wat help om die lewenskwaliteit van die mense in hul sorg te verbeter.
-
Skryfskool brei uit na eenjaarkursus
Die Breytenbach Sentrum se skryfskool vir voornemende prosaskrywers, onder leiding van Rachelle Greeff, het só uitgebrei dat dit voortaan oor ’n tydperk van ’n jaar aangebied word.
-
Kom kuier saam in Wellington
Die borskankerondersteuningsgroep Reik na Herstel bied sy Oktober-funksie op 6 Oktober met Wanda Bam aan. Die funksie vind plaas om 09:30 by Hugenote Hoërskool in Wellington. Kaartjies teen R175 per persoon sluit ’n heerlike brunch in. Kaartjies kan
-
Tuin van Digters waar ‘ons anders met mekaar praat’
Die gewilde fees, Tuin van Digters, is dié jaar nog lekkerder as die vorige vyf jaar.
-
Dramagroep van plaaslike skool deur na Aardklop Kunstefees
Jamie-Lee Morkel, ’n gr. 12-leerder van Bergrivier Sekondêre Skool, het ’n goue sertifikaat vir toneelspel verwerf vir die hoofrol by die ATKV-Tienertoneel se streekseindronde die afgelope naweek in Durbanville.
-
Wellington-boer sterf onverwags
Jacques Retief, ’n Wellingtonse boer en eienaar van die plaas Hexenberg, net buitekant die dorp, is die naweek skielik op 60-jarige ouderdom oorlede.


