Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Naelskraap oorwinning vir Swartland by interskole-stryd op Wellington
Hugenote Hoërskool van Wellington het die naweek op tuisbodem met sy opponente van die Hoërskool Swartland op Malmesbury kragte gemeet in hul jaarlikse interskole-stryd. Die hoofwedstryd tussen die o.19A rugbyspanne het vir naelbyt-aksie gesorg en ho
-
Hugenote pak ’n skitterende groenprojek
Hugenote Hoërskool is op verskeie gebiede al gesien as die voorloper van talryke suksesvolle inisiatiewe en projekte.
-
-
Breytenbach boekwinkel een van bestes
Die tamaai boekwinkel wat in die Breytenbach-sentrum op Wellington gehuisves word, word deur Suid-Afrikaanse boekmense bestempel as een van die beste bewyse dat boeke nie dood is nie maar dat dit besig is om stormenderhand die stryd teen die moderne
-
Reservis vir 21 jaar, nou in bediening
Ná 21 jaar by die Wellington-polisie het Jacobus Kevin Fortuin, ’n adjudant-offisier in die reserwe-eenheid, besluit om die tuig neer te lê en hom op die Christelike bediening toe te spits.
-
Lektuurfonds kry nuwe logo voor 60ste
Die Christelike Lektuurfonds (CLF) op Wellington het pas, in aanloop tot die onderneming se viering van sy 60ste bestaansjaar, sy nuwe logo feestelik op Wellington bekendgestel.
-
Bekende van Silwerkruin sterf
Die 79-jarige Freda Gerber, bekende inwoner van Silwerkruin, die bejaardesorgsentrum op Wellington, is die afgelope week oorlede. Sy was haar lewe lank predikantsvrou en onderwyseres op verskillende plekke in Suid-Afrika en het die afgelope paar jaar
-
DA seëvier in Drakenstein
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Paarl sal sy beheer oor die Drakenstein-munisipaliteit behou nadat hy met meer as 65% van die stemme weggeloop het tydens die 2016 munisipale verkiesing.
-
Weskus se blommetoer
Die ATKV-Wellington-gesinstak gaan op Saterdag 3 September, weer met ’n bus vir die dag na die Weskus op ’n blommetoer. Die blomme beloof om vanjaar weer iets besonders te wees.
-
Wellington crime-fighting efforts get results
Wellington police have been working effortlessly to address crime in the area.





