Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Plaaswerkers maak reg vir die Comrades
Drie plaaswerkers oefen hard aan hul droom om volgende jaar aan die Comrades deel te neem.
-
-
Toekenning van uitmuntendheid vir Wellington-joernalis
Die bekende Wellington-joernalis, Engela Duvenage, is onlangs vereer met die Suid-Afrikaanse Vrugtebedryf se Izethelo-toekenning vir Uitstaande Joernalistiek. Dit is spesifiek aan haar toegeken vir haar skryfwerk oor landbouverwante navorsing, ook in
-
Sunfield aims for new centre
Sunfield Home in Wellington needs more than R2 million to build a centre for intellectual disabled adults on the Autism Spectrum Disorder.
-
Polisieman in murg en been tree ná 40 jaar af
’n Ou bekende by Wellington-polisiekantoor, adjudant-offisier Nico de Villiers, gaan ná meer as veertig jaar die polisiediens vaarwel roep.
-
Digtersfees gaan van krag tot krag
Die afgelope fees in die Breytenbach-sentrum op Wellington se Digterstuin, was ’n dawerende sukses.
-
Spuitfontein opgeknap
Die bekende spuitfontein op die hoek van Blouvleiweg en Piet Retiefstraat in Wellington gaan, na jare se betoë deur inwoners, herbou en nuut gemaak word.
-
Gerugte oor Rust-verdagte skok
Gerugte dat een van die verdagtes in die opspraakwekkende hofsaak van die moord op die bekroonde skrywer Winnie Rust in die tronk vermoor is, het Dinsdagaand skokgolwe oor sosiale media gestuur.
-
Eerstes by vyfde Tuin van Digters
Dit is die jaar van eerstes by die vyfde Tuin van Digters, wat môre by die Breytenbach-sentrum op Wellington afskop en hiér is wat feesgangers nie moet misloop nie:.
-
Dwaalkoeël tref gr.4-meisie in kop
’n Ma van ’n gr. 4-leerling aan die Orleansvale Primary School in die Paarl ly nog aan skok nadat ’n dwaalkoeël haar dogter in die kop getref het.






