Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Buurtwag wil meer vir mense wees
Inwoners moet weet wat hul regte is. Die grootste oorsaak van misdaad is oningeligte en onverantwoordelike inwoners.
-
Hugenote sing in harmonie
Optredes deur kore van Hugenote Laerskool in Wellington, Laerskool Eikestad in Stellenbosch, Laerskool Riebeek Kasteel en Windermere Primêre Skool was onlangs om 16:00 te sien op die kykNET NOU reeks, Sing in Harmonie.
-
Hugenote kry ’n astro
Groot opgewondenheid heers onder die Blackie-gemeenskap oor die koms van die skool se Astro-hokkiebaan.
-
Inligting gesoek
Die Riebeek-Wes-polisie is op soek na inligting wat hulle kan help in hul ondersoek ná ’n vragmotor op die R44 tussen Hermon en Gouda gekaap is.
-
-
Teenstand groei teen verbrandingsoond
Die organisasie wat gemoeid is met die opstel van ’n omgewing-impakstudie vir die beoogde verbrandingsoond wat vir Wellington en die Drakenstein-munisipaliteit beplan word, het hulle op ’n onlangse openbare vergadering op Wellington teen hewige reaks
-
Free movie at the Bôrdienghuis
Enjoy a movie under the stars at the Breytenbach Centre’s Bôrdienghuis in Wellington on 24 November.
-
Rust-moord: borgtogaansoek wéér uitgestel
Die borgtogaansoek van Nigel Plaatjies (19), die jongste beskuldigde in die moord op skrywer Winnie Rust, is vanoggend in die Wellington-landdroshof na 22 November uitgestel.
-
-
Wellingtonners wil hul dorp weer laat floreer
Lede van die Wellington Forum, ’n organisasie bestaande uit verteenwoordigers van verskeie inwoner-organisasies, het Maandag op ’n spesiale vergadering ’n finale streep in die sand getrek.






