Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Silwerkruin help brandslaners
Die inwoners van Silwerkruin Huis vir Bejaardes doen ook hul deel vir die brandbestryders wat in Bainskloof probeer om die brande onder beheer te bring.
-
Support the Wellington JTC
The Wellington Junior Town Council (JTC) is a non-government organisation that represents the ambitions of the schoolgoing youth of Wellington to give them a mouthpiece in terms of citizenship matters.
-
Karnavaltyd by St. Albans
St. Albans Primêre Skool in Wellington hou hul 26ste karnaval op hul skoolterrein op Vrydag, 17 en Saterdag, 18 Maart.
-
Bouwerk by Stadsig staan vir eers doodstil
Alle bouwerk by Stadsig, die nuwe uitsoek- veiligheidswoonbuurt wat op die rand van Wellington langs die pad na Bainskloof ontwikkel word, het die afgelope paar dae tot stilstand gekom.
-
Wellington hou dahlia-skou
Besoekers het die afgelope Saterdag vol verwondering na die pragtige dahlias gekyk wat by die nuutste skou van die Wellingtonse Dahlia-vereniging te sien was.
-
Wellington veearts tree af
Die bekende Wellingtonse veearts, dr. Albertyn van Rooyen, het onlangs ná bykans 40 jaar as veearts op die dorp besluit om af te tree.
-
Attie Barnard laat ’n leemte
Attie Barnard, die Wellingtonner wat deur sy selflose liefde en toewyding aan sy dorp groot agting by Wellington se mense afgedwing het, het verlede week, terwyl hy en een van sy vriende met hul fietse op ’n oefenrit deur die…
-
Dahliaskou lê voor
Die Wellington Dahliavereniging hou sy jaarlikse Dahliaskou Saterdag 28 Januarie in die Wellington-stadsaal.
-
Kuiertyd virrie liefde
Die Christelike Lektuurfonds bied op Saterdag 11 Februarie ’n heerlike kuieroggend, Virrie liefde, aan by Hugenote Laerskool op Wellington.
-
Aansoeke oop vir Stasiefees-stalletjies
Wellington bied weereens van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan.







