Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellingtonners reik uit na straatkunstenaar
John Chibanda, bekende straatkunstenaar van Wellington, sê die onbaatsugtige ondersteuning wat hy van ’n groepie Wellingtonners ontvang het, het gemaak dat hy en sy gesin die afgelope paar weke uit ’n diep gat van teenslae kon kom.
-
Brûe bou: waar kom ons vandaan?
Het jy al ooit gewonder wie jou voorvaders is? Kom hulle uit Noord-Afrika, het hulle saam met die Hugenote na Suid-Afrika gekom, die Hollanders, Britse setlaars, Duitse wesies of uit die Asiatiese lande? Hoe dit ook al sy, ons is…
-
Wellington landboureus sterf
Jopie Steyn, bekende boer van Voor-Groenberg buite Wellington, is verlede week, knap voor sy 80ste verjaardag na ’n lang siekbed oorlede.
-
Kindervermaak by Stasiefees
Vanjaar se Op ’n Stasiefees op 13 Mei by Wellington Wyne bied heerlike vermaak vir die jongspan.
-
Gered van ondergang
Die uitgerekte stryd rondom Stadsig, die dorpsontwikkeling langs Wellington, het die afgelope paar weke tot stilstand geruk toe Everson Construction, die maatskappy wat aanvanklik verantwoordelik was vir alle bouwerk op die terrein, finaal gelikwidee
-
Besoek hierdie vriendelike eiendomspan
Lew Geffen Sotheby’s International Realty is trots om deel te wees van die vinnig-groeiende Welgeleë Plein-familie!.
-
Plaaslike skool vier 30 jaar
Om hul 30ste bestaansjaar te vier het Hillcrest Primêr ’n spesiale diens in Bergrivier VGK gehou. Oud-onderwysers, oudleerders en huidige personeellede en ouers was almal by die diens verteenwoordig in ’n stampvol kerk.
-
Praktyk wat elkeen sal laat glimlag
Welgeleë Plein het ook die dienste van ’n vriendelike tandarts vol energie.
-
Nuwe bestuurder vir Breytenbach Sentrum
Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei aangestel as bestuurder van die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Nuwe bewuswording oor natuurbewaring, misdaad
Wellington se gemeenskapsorganisasies soos WAG / Stop Misdaad en DEW (Drakenstein Environmental Watch – die organisasie wat Wellington se mense van die nadele van die stadsraad se beoogde verbrandingsoond bewus maak) het die afgelope paar weke daarin





