Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Slaapsakke vir haweloses op Mandeladag uitgedeel
Wellingtonners het verlede Vrydag met ’n wye verskeidenheid projekte hulde gebring aan Nelson Mandela. Organisasies soos die Polisieforum het op verskeie plekke op die dorp etes aan haweloses verskaf maar een van die mees ongewone projekte was die ee
-
Huisbrake neem af
Daar hang ’n skrefie positiewe nuus aan die rand van die donker wolk van ernstige geweldsmisdaad wat Wellington oor die afgelope paar weke getref het.
-
Christelike skole in die visier
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se regspan sal Vrydag vergader en ’n adviesdokument saamstel oor hoe skole die uitspraak oor godsdiens in hul skole moet hanteer.
-
Leeskring word herleef
Wellington se boekliefhebbers gaan op Donderdag 3 Augustus met ’n splinternuwe Leeskring vir almal wat graag lees en op die hoogte van die jongste boeke wat beskikbaar is, wil bly.
-
Hugenote voor in die koor
Vir ’n meer gepaste viering van haar 30ste jaar as koorafrigter kon Leana Engelbrecht van Laerskool Hugenote op Wellington omtrent nie gevra het nie.
-
Twee sterf in ongeluk met brandweerwa
Twee insittendes van ‘n broodwa is dood toe die broodwa in ‘n botsing met ‘n brandweerwa betrokke was. Die ongeluk het op die Bo-dalpad naby Fairyland plaasgevind.
-
Goodnow-saal kry tydelike ‘dak’
Die Vriende van die Wellingtonse museum het op Maandag 3 Julie ’n sug van verligting geslaag toe die koepel van die erg verbrande Goodnow-saal uiteindelik toegemaak is om te voorkom dat die mure van die gebou deur rëenwater beskadig word.
-
Water ’n wonderwerk by kinderhuis
Die bestuur van die Huis Andrew Murray vir sorgbehoewende kinders op Wellington droom al lankal van die dag wanneer die kinderhuis self in sy eie waterbehoeftes sal kan voorsien en heeltemal onafhanklik van munisipale water sal wees.
-
Kersfees-in-Julie-projek met vreugde
Alle gesinne, kerke, maatskappye, skole en enige belangstellendes word hartlik genooi om aan Huis Andrew Murray se Kersfees-in-Julie-skoendoosprojek deel te neem om sodoende ’n kinderhuiskind se hart met vreugde te vul.
-
Sailor Malan se lewe in herinnering geroep
Sailor Malan word beskou as een van die bekendste Wellingtonners van alle tye. In die Tweede Wêreldoorlog het hy as vlieënier van vegvliegtuie ongekende roem verwerf en daar word gesê dat hy altesaam minstens 35 vyandelike vliegtuie man-alleen in lug




