Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kavaliers kan kop hoog hou ná dié seisoen
Die Boland-Kavaliers, ’n slapende reus in Suid-Afrikaanse rugby, het vanjaar verlore aansien herwin deur vir die uitspeelronde van die Curriebeker (eerste divisie) te kwalifiseer.
-
Spoedvrate se lont behoorlik geknip
Twee bykomende nuwe kameras om spoedvrate in Wellington se strate vas te vat, gaan binnekort in die dorp geïnstalleer word.
-
-
ACVV byeen vir AJV
Die ACVV op Wellington se jaarvergadering vir 2017 vind Woensdag 18 Oktober by die Silwerkruin-sentrum vir Bejaardes in Fonteinstraat plaas.
-
-
What about a science braai?
SciBraai, a non-profit social media platform and website dedicated to sharing news and stories about South African science, has its roots in the Boland. One of its co-founders, Engela Duvenage, is a science writer and journalist living in Wellington.
-
Braaivleisvure brand hoog in Wellington
DGB het Vrydag ’n behoorlike braaidag-viering by sy hoofkantoor in Wellington gehou.
-
Hugenote-hokkie wys staal
Daar is baie Wellingtonners wat met lang gesigte rondgeloop het toe die meeste van die Hugenote Hoërskool se sportspanne nie die mas kon opkom by die interskole-byeenkoms op Malmesbury nie.
-
Suksevolle Tuin van Digters
Tuin van Digters met die tema, Uitdagend Skeppend, is vanjaar 15 en 16 September by die Breytenbach-sentrum in Wellington gehou.
-
Nuwe sentrum vir oues geopen
’n Kaal stuk grond en R10 was jare gelede die grondslag vir ’n kontrak tussen ’n groep bejaardes en die Drakenstein-munisipaliteit en Vrydag 22 September kon die munisipaliteit deel in die sukses met die inwyding van ’n nuwe gebou vir…





