Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
WAG vergadering
WAG/Stopmisdaad hou Donderdagaand 22 Februarie ’n vergadering oor veiligheid en ander sake in Wellington.
-
Die toekoms van Afrikaans is hier
Só het Hunter Kennedy van die groep Heuwels Fantasties verlede Donderdag met ’n knop in die keel verklaar nadat hy na die Weltevrede Sekondêr op Wellington se leerlinge se werk geluister het.
-
Wat’s aan by die Bôrdienghuis?
Liefhebbers van die Afrikaanse woordkuns kan hulle regmaak vir twee uitsonderlike vertonings in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Illegal dumping in Bains Kloof
It is evident that Bains Kloof is being used as a dumping site, and that the guilty parties come from as far as Ceres and Worcester to dispose of their rubbish there.
-
Verkyk jou aan stories van die lewe
Die kunstenaar Wilna van der Walt se Stories van ’n lewe – Stories of a life (a symbolic approach to art), open 10 Februarie om 11:00 in die Breytenbach-galery met die spreker Amanda Botha.
-
Dorp groet sy koerantman
Koerantman, jeugboekskrywer, ’n ondernemende entrepreneur in die uitgewersbedryf met ’n fyn waarnemingsvermoë en humorsin, toastmaster. karavaanparkontwikkelaar, Artes-wenner.
-
Stasiefees verskuif
Wellington se immergewilde Stasiefees trek vanjaar ’n blink nuwe baadjie aan en verhuis na sy nuwe feesperseel op Kleijnevallei, op pad na Bainskloof.
-
Word ’n voog van die Vallei
’n Wellingtonner wat al 17 jaar in Londen woon, het die verantwoordelikheid geneem om die herstel van gevandaliseerde grafte in al die begraafplase in haar tuisdorp te organiseer en te koördineer.
-
Wellingtonner gereed vir ‘blom’
Die voortslepende droogte gaan boere wat krisante kweek nie keer om aan Wellington se krisante skou mee te ding nie.
-





