Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Begraafplaas kry nuwe baadjie danksy inwoner
Hillcrest-begraafplaas het ’n nuwe baadjie gekry toe ’n Wellingtonner en haar span, Guardians of the Valley, die inisiatief geneem en dit verfraai het.
-
Nominasies vir spesiale eerbewyse
Marlene le Roux en Gaireyah Fredericks is genomineer vir spesiale eerbewyse.
-
Skou gaan blom
Die jaarlikse krisanteskou van die Wellington-krisantevereniging vind Saterdag 5 Mei plaas. Beoordeling begin reeds die Vrydagaand.
-
Hartseer ma vertel hoe taxi deur huis bars
Opgewekte stemme van kleuters oral in St. Patrickstraat in Weltevrede skets ’n prentjie van bure wat mekaar se laste dra en ook in mekaar se vreugdes deel.
-
Nominasies: Winnie Rust-toekenning
Kristina Klaasen, Florencia Michaels en Anneline Arries is vir die Winnie Rust-toekenning genomineer. Die wenner sal by die Stasiefees aangewys word.
-
Wellington kraai weer koning as Epic-gasheer
Die Bolandse dorpie Wellington in die Drakenstein-vallei het onlangs wêreldwye aandag geniet toe dit aangewys is as die “dorp met die beste gees” en “beste oornagplek” vir die 2018-Absa Cape Epic.
-
Mooie Mischke ’n finalis
’n Wellingtonse skoonheid, Mischke Joshua (32), is vanjaar as ’n Mev. Suid-Afrika- Top 100-semi-finalis aangewys uit ’n rekordaantal inskrywings wat deur die organisasie ontvang is.
-
Groot opwinding by vanjaar se Stasiefees
Vanjaar se Stasiefees word op 4 en 5 Mei by Kleinevalleij op die Bainskloofpad gehou.
-
Chemiese fabriek brand
By ’n chemiese fabriek, Introlab in Wellington- nywerheidsgebied het Donderdag omstreeks 12:00 ’n brand uitgebreek.
-
Van Koekiedoortjies tot Klopse by fees
Die jaarlikse Stasiefees in Wellington vind vanjaar Saterdag 5 Mei by Kleinevalleij plaas.







