Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Min Shaw se boek in Wellington onthul
Min Shaw, die legendariese en beminde sangeres en aktrise in onder meer Jy is my Liefling saam met Gé Korsten, stel Saterdag haar biografie in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington bekend.
-
Hillcrest-spelers met beurse na Jhb
Hillcrest Primêr in Wellington het in sy eerste geskiedkundige gebeurtenis van sy bestaansjaar twee o.13-rugbyspelers opgelewer wat sportbeurse ontvang het.
-
Super Stars span die kroon op Pelikaanpark
Pelikaanpark in Wellington het Saterdag behoorlik uit sy nate gebars met die groot skare wat vir die eindronde van die jaarlikse Wellington Minstrels-klopsekompetisie saamgetrek het.
-
Oudleerder is hoof van sy alma mater
Bergrivier Sekondêr vier nie net vanjaar sy 70ste bestaansjaar nie, maar verwelkom ’n oudleerder as die nuwe skoolhoof by sy alma mater.
-
Tiere verorber Bergrivier tuis
Young Peoples KK het die afgelope Saterdag die span van Bergrivier KK op sy tuisveld die stryd in ’n Boland-promosieligawedstryd in Wellington aangesê.
-
Sentrum sê nee vir boelies
Volgens kenners kan slagoffers van boelies aan depressie ly of selfs selfdood oorweeg.
-
Come along, savour the Blues
The talented Blues singer Gerald Clark will perform on the open air stage at the Bôrdienghuis on 16 February in Wellington.
-
Slaghuis sluit ná diefstal
Die Wellington-polisie ondersoek ’n saak van inbraak en diefstal nadat ’n slaghuis in Blossomstraat leeg gesteel is.
-
Cemeteries reduced to rubble sites
The Wellington community is furious at the state of its cemeteries in Piet Retief and Champagne streets.





