Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Plaaslike sakeman wen topprys
Die Wellingtonse sakeman Francois Nel het Donderdag 8 Augustus ’n prys van die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid ontvang.
-
Epic weer in Wellington
Wellington is weer as ’n gasheerdorp vir die 2020- Absa Cape Epic-bergfietsren aangewys en hoop om aanstaande jaar weer die louere as topsportbestemming in te oes.
-
Vrou van die Jaar van W’ton
Twee Wellingtonners is in Vrouemaand met die gesogte Winnie Rust-prys as Vrou van die Jaar bekroon.
-
-
Span uit by B’bach se Tuin van Digters
Breyten Breytenbach, een van Suid-Afrika se mees gevierde en befaamde digters en ’n oud-Wellingtonner wat op 16 September 80 jaar oud word, is die digter wat vanjaar by die jaarlikse Tuin van Digters gehuldig word.
-
Die Oopmond Bende in Die Bôrdienghuis
Die Oopmond Bende vat weer die warrelwind-wipwaentjie van die digkuns Saterdag 31 Augustus 19:00 vir ’n wilde rit by Die Bôrdienghuis in Wellington.
-
Vroue herskryf wynmodel
Vrouebemagtiging word nie net vir Augustusmaande uitgehou nie, maar gebeur elke dag by die werk.
-
-
Celebrate spring!
Are you looking for a pleasant springtime family day out in the countryside, enjoying fine home-made goods, foods and local drinks?.
-
Gala dinner in Bovlei
Andreas Luxury Accommodation presents a gala dinner and wine pairing evening, in conjunction with Villamar Restaurant and Bosmans Family Vineyards. The luxurious event is set to take place on Friday 6 September at 19:00.








