Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rowers vasgetrek in Paarl
‘n Groep gewapende rowers is vanoggend na ‘n wilde jaagtog vasgetrek in die Paarl.
-
Band Aid for Rappin Donkey
A group of musicians are hosting a fundraiser tonight on P-fore Online for the local musician Ameen Levy also known as Rappin Donkey. Levy and his family lost their house in Paarl and all their belongings in a fire on…
-
Drakenstein bly blou
Die stembriefies is almal getel in die plaaslike verkiesing van 2021 en die vallei bly weer blou. Die DA het weer oortuigend in Drakenstein gewen met 55,41 % van die stemme wat hulle met 36 setels in die munisipale raad…
-
Party vermoed bedrog voor verkiesing
Die Vryheidsfront Plus vermoed dat daar na bewering gepeuter is met die spesiale stem-aansoeke in Drakenstein. Dié party se burgemeesterskandidaat, André Fourie, het ‘n klag ingedien by die Paarl-polisie.
-
Brandweer het hul hande vol
Die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer- en reddingsdienste het die afgelope week hande vol gehad met nege brand insidente wat hulle bygewoon het. Een persoon het in een van die brande gesterf.
-
More than 300 000 people vaccinated in Cape Winelands
According to the Western Cape Department of Health the positive impact of the Covid-19 vaccination is already evident in the Cape Winelands and they ask everyone who is eligible to get vaccinated as soon as possible.
-
Suicide is not the answer
People with suicidal thoughts and their families do not have to suffer in silence.
-
Niemand is veilig totdat almal veilig is nie
“Tydens die eerste golf het julle ons toegejuig. Tydens die tweede golf het julle met ons gesimpatiseer. Tydens die derde golf het julle ons geïgnoreer. Tydens die vierde golf het ons opgegee.”
-
CapeNature bied gratis toegang tot 22 natuurreservate
CapeNature sal vir die tydperk van 13 – 20 September gratis toegang na 22 natuurreservate in die Wes-Kaap aan die publiek bied.
-
Interskole byt weer in die stof
Paarl-interskole, die grootste enkele jaarlikse fees in die Paarl, is vir die tweede jaar weens die Covid-19- pandemie van die baan.








