Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wellington wil saam-saam ’n lang tafel dek vir ’n 1 000
’n Groep vrywilligers is reeds hard aan die beplan aan ’n groot inisiatief om ’n duisend Wellingtonners uit alle sfere later vanjaar om een etenstafel te verenig.
-
Stoffeerder van Wellington woeker met sy talente
’n Man wat gedeeltelik gestremd gelaat is nadat die gevreesde siekte polio hom as kind platgetrek het, het nie bly lê nie en terugbaklei om so normale lewe as moontlik te lei en sy eie sakeonderneming te bedryf.
-
Digter onthul 1e bundel in W’ton
’n Paarliet wat sy eerste digbundel vrygestel het, is onlangs deur die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) in Wellington genader om sy digbundel voor te lees.
-
-
-
-
-
-
-
Breytenbach-sentrum soek hulp
Die raad van trustees en die direksie is besig met verskeie inisiatiewe om genoeg geld te bekom om die voortbestaan van die Breytenbach-sentrum in Wellington as geregistreerde organisasie sonder winsbejag te verseker.









