Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rugbyklub hou weer bekeruitdeling
Newton-rugbyklub (Bombelas) in Wellington bied sy gewilde jaareindgeselligheid (bekeruitdeling) 1 November in Bergrivier Sekondêr se koshuissaal aan.
-
Top-12 lok 7 500 ondersteuners
Die spanne het aanskoulike en spannende rugby Saterdag by die Boland-rugbystadion in Wellington opgedis. Niemand kan dit betwyfel dat elke span wat in die Top-12 gespeel het, sy plek verdien het nie.
-
Geskenkbokse vir vroue trek internasionale aandag
Die Vroue-Landbouvereniging in Wellington, ’n landbougemeenskapsgroep, het ’n projek begin wat internasionale aandag getrek het.
-
-
-
-
8 vas weens gesteelde vrag
Agt verdagtes is gistermiddag (Donderdag 10 Oktober) op ‘n plaas naby Klapmuts in hegtenis geneem nadat hulle in besit van gesteelde goedere van ‘n vragmotor wat vroeër die oggend gekaap is, gevind is.
-
It takes a village to raise a child
The African proverb, “It takes a village to raise a child”, means that an entire community must interact with children for them to experience and grow in a safe and healthy environment.
-
Digtersanger Gert Vlok Nel besoek Wellington
Gert Vlok Nel, die digtersanger, skrywer van die trefferlied “Beautiful in Beaufort West” en ’n bekende naam in die plaaslike musiekbedryf sowel as in Europa, sing Vrydag 18 Oktober in Wellington.
-







