Landbouskool Boland het sy 14de tennisfees gehou. Dié fees bestaan uit 12 spanne van reg oor Suid-Afrika. Die uitslag van dié toernooi was: Paul Roos Gimnasium (eerste), Hoër Jongenskool Paarl (tweede), Oakdale (derde), Boland Landbou (vierde), Hoërskool Durbanville (vyfde), HTS Middelburg (sesde), Hoërskool Gimnasium Paarl (sewende), Midstream College (agste), Hoërskool Stellenbosch (negende) Hoërskool Pearson, Port Elizabeth (10de), Hoërskool Wynberg (11 de) en Hoërskool Nico Malan, Humansdorp (12de). Liam Slabber (Boland Landbou) hier in aksie. Foto: Brakkies Sport Fotos

Tennistoernooi weer stroopsoet

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article