Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellingtonner sprei vlerke ná 46 jaar
Die bekende sakeman en kranige duiweboer van Wellington, Bennie Wiggins, groet dié dorp na bykans 46 jaar.
-
Wellington wil saam-saam ’n lang tafel dek vir ’n 1 000
’n Groep vrywilligers is reeds hard aan die beplan aan ’n groot inisiatief om ’n duisend Wellingtonners uit alle sfere later vanjaar om een etenstafel te verenig.
-
Stoffeerder van Wellington woeker met sy talente
’n Man wat gedeeltelik gestremd gelaat is nadat die gevreesde siekte polio hom as kind platgetrek het, het nie bly lê nie en terugbaklei om so normale lewe as moontlik te lei en sy eie sakeonderneming te bedryf.
-
Digter onthul 1e bundel in W’ton
’n Paarliet wat sy eerste digbundel vrygestel het, is onlangs deur die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) in Wellington genader om sy digbundel voor te lees.
-
-
-
-
-
-









