Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vier die jaar saam met Wellington se museum
Die Vriende van die Wellington-museum nooi almal na hul jaareindgeselligheid wat by Arauna, op die Slangrivierpad, gehou sal word.
-
Studente help leerders
Twee finalejaar-onderwysstudente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se kampus in Wellington het ’n gemeenskapsuitreikingsprojek by plaaslike skole voltooi om die leerproses in klaskamers te help verbeter.
-
Seuns van Hugenote staan hul man in nasionale toernooi
Seuns van Hugenote staan hul man in nasionale toernooi
-
Reds 4 Rescue harvest feast for W’ton SPCA
The Wellington SPCA will have their annual fundraising event, Reds 4 Rescue, tonight (Thursday 14 November) at 19:00 Diemersfontein Wine Estate.
-
-
Bekende akteur skrop nes by Die Bôrdienghuis
Die gewilde akteur Chris van Niekerk woon nou in Wellington waar hy die bestuur van Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach-sentrum gaan oorneem.
-
-
-
Hillcrest vereer sy rugbyspelers
Aan die einde van ’n moeilike seisoen het Hillcrest United in Wellington sy spelers vereer by die jaarlikse bekeruitdelinggeselligheid wat in Wellington-stadsaal plaasgevind het.
-
Maak ’n draai by Napier se unieke Kersmark
Moenie die naweek (2 November) se Kersmark op Napier-wynlandgoed in Wellington misloop nie.







