Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarlse spogplaashuis brand
Twee geweldige geskiedenis-ryk plaashuise op die plaas Eben-Haëzer in Klein Drakenstein, Paarl, is in die vroeë-oggendure op Donderdag 16Januarie in ’n reusebrand verwoes.
-
-
Skryf in vir die 2020-skryfskool
Skrywers kan nou inskryf vir die Breytenbach-sentrum se Afrikaanse prosa-skryfskool.
-
Nuwe galery by sentrum nou oop
’n Galery waar gemeenskapslede hul kunswerke en foto’s gratis kan vertoon, is by die Breytenbach-sentrum in Wellington geopen.
-
-
-
Nuwe welsynwinkel wil ’n verskil maak
Een van Solidariteit Helpende Hand se gewilde liefdadigheidswinkels, Ons Winkel, het pas in Wellington in Fonteinstraat 11A oopgemaak en gaan poog om ’n daadwerklike verskil in die gemeenskap te maak.
-
-
Andrew Murray receives R12 000 donation
Cape Peninsula University of Technology (CPUT) students from the Wellington campus have made a generous donation to the Andrew Murray Children’s Home (AMCH) in Wellington.
-










