Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Groen vingers help haar drome
Talle glo dat Suid-Afrika se vooruitgang in die hande van entrepreneurs lê. Hoeveel beter sal dit nie wees as ’n mens al van kindsbeen af jou eie drome skep nie?.
-
Daljosaphat Traffic Centre now open on Saturdays
Drakenstein Municipality has once again opened the doors of its Daljosaphat Traffic Centre in Paarl to the public from 08:00 to 13:00 on Saturdays for select services.
-
-
‘Drink gerus water’
Talle Paarliete gaan glo gebuk onder maagaandoenings wat hulle toeskryf aan die swak watergehalte.
-
-
-
Bolander maak indruk op TV
Ettienne Gertse, die enigste seun van ’n Bolandse onderwyserpaar, maak sy buiging in die fliek Atlantis. Dis te danke aan sy kreatiewe ouers en susters, dat sy fondasie as akteur in die kerk gelê is en hy ’n Sondagskoolkind by…
-
Moordsaak ná 12 jaar wéér uitgestel
Die saak van die moord op Chanel du Toit, waarin haar man, Johan du Toit, aangekla is, is weer eens uitgestel. Die saak sloer al byna 12 jaar in die hof.
-
WKOD ‘het nie beleid’ vir hoë hitte
Die afgelope naweek het inwoners van Drakenstein gebuk gegaan onder ’n erge hittegolf.
-
Hernu lisensieskyf by Pick n Pay
Motoriste kan nou die lang rye by die verkeersdepartement vermy en hul lisensieskyf by Pick n Pay hernu – maar teen ’n prys.





