Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe landgoed op pad vir Agter-Paarl
Die Landskroon-wynplaas, ins;luitend ‘n paar ander plase in Suider-Agter-Paarl is aan Fijnland Holdings verkoop, wat beplan om ‘n leefstyllandgoed te ontwikkel.
-
Conqueror finalis in Ontbytsake se Onderneming van die Jaar
Conqueror Wes-Kaap is ’n finalis vir Ontbytsake se Sakeonderneming van die Jaar, onder leiding van Jòvan Pienaar en ys span,
-
Saron-groep eis antwoorde oor beweerde ongerymdhede met trust
Die Saron- Bekommerde Inwonersforum ((SBI) beskuldig ‘n plaaslike trust daarvan dat hy van drie trustees op ‘n onregmatige wyse ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae […]
-
Drakenstein-raadslid van bedrog, crimen injuria aangekla
Klagte van bedrog en crimen injuria is teen ‘n DA-raadslid van Paarl-Oos by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak. Dit hou verband met bewerings dat sy glo verlede jaar geld wat vir […]
-
‘G’n borg’ sê familie van Chanelle (16) toe 3 in hof verskyn
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
-
PAS BEKEND | Drie verdagtes verskyn in hof weens moord op 16-jarige Channelle Plaatjies
Drie verdagtes sal vanoggend (19 Junie) in die Paarl-landdroshof verskyn in verband met die moord op die 16-jarige Channelle Plaatjies van Smartie Town, Paarl-Oos. Dit volg nadat Paarl Post voorheen […]
-
Veiligheidswagte gewond tydens transitorooftog in Mbekweni
‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’ […]
-
Vermoedelike gesteelde voertuig gestort in Franschhoek-pas
’n Voertuig, wat vermoedelik gesteel is en in die kloof langs die R45, oftewel die Franschhoekpas, gestort is, is vanmiddag (14 Junie) omstreeks 16:00 deur reddingswerkers opgespoor nadat ’n oproep […]
-
Drakenstein Farm Watch equips locals with firefighting, safety skills
As part of its mission to tackle medical and fire-related emergencies in Paarl’s informal settlements, Drakenstein Farm Watch (DFW) has successfully trained and equipped 30 residents through its groundbreaking Community […]










