Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Saron-groep eis antwoorde oor beweerde ongerymdhede met trust
Die Saron- Bekommerde Inwonersforum ((SBI) beskuldig ‘n plaaslike trust daarvan dat hy van drie trustees op ‘n onregmatige wyse ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae […]
-
Drakenstein-raadslid van bedrog, crimen injuria aangekla
Klagte van bedrog en crimen injuria is teen ‘n DA-raadslid van Paarl-Oos by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak. Dit hou verband met bewerings dat sy glo verlede jaar geld wat vir […]
-
‘G’n borg’ sê familie van Chanelle (16) toe 3 in hof verskyn
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
-
PAS BEKEND | Drie verdagtes verskyn in hof weens moord op 16-jarige Channelle Plaatjies
Drie verdagtes sal vanoggend (19 Junie) in die Paarl-landdroshof verskyn in verband met die moord op die 16-jarige Channelle Plaatjies van Smartie Town, Paarl-Oos. Dit volg nadat Paarl Post voorheen […]
-
Veiligheidswagte gewond tydens transitorooftog in Mbekweni
‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’ […]
-
Vermoedelike gesteelde voertuig gestort in Franschhoek-pas
’n Voertuig, wat vermoedelik gesteel is en in die kloof langs die R45, oftewel die Franschhoekpas, gestort is, is vanmiddag (14 Junie) omstreeks 16:00 deur reddingswerkers opgespoor nadat ’n oproep […]
-
Drakenstein Farm Watch equips locals with firefighting, safety skills
As part of its mission to tackle medical and fire-related emergencies in Paarl’s informal settlements, Drakenstein Farm Watch (DFW) has successfully trained and equipped 30 residents through its groundbreaking Community […]
-
‘Prioritise rural violence’ – Ian Cameron
The contentious debate on farm attacks was taken to Parliament last week when Ian Cameron, in his capacity has the DA’s spokesperson on police, called on the South African Police […]
-
Tussenverkiesing: Amstelhof stem in Julie vir nuwe raadslid
Alle oë sal volgende maand op die Drakenstein-munisipaliteit se wyk 27 (Amstelhof) wees nadat die verkiesingskommissie (OVK) aangekondig het dat die tussenverkiesing vir ‘n nuwe raadslid – ná die afsterwe […]










