Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee knip glo diefwering
Twee verdagtes met ’n huisbraak-agenda het Dinsdagoggend die verkeerde plaashuis geteiken, aangesien hulle spoedig deur lede van die Drakenstein-plaaswag (DFW) vasgetrek is.
-
Vrugteboere wag nog vir datum in hooggeregshof
Die twee plaaslike vrugteboere wat teregstaan op aanklagte van moord ná ’n skietvoorval verlede jaar, sal eers oor drie maande – in Augustus – hoor wanneer hul saak na die hooggeregshof oorgeplaas sal word.
-
-
Car robbers flee, nabbed in CT
The quick response of private security services in Franschhoek and police led to the arrest of four men after they had stolen a car during a house robbery.
-
WGO laat aap uit die mou
Gevalle van aappokke is tans in ten minste 15 lande aangemeld, insluitend Oostenryk, Franryk, België en Nederland.
-
Geraasvlakke ‘binne perke’
Party inwoners kla steeds in Hoofstraat suider-Paarl oor ’n restaurant se kamstige geraas.
-
-
-
DA takel uitdaging vir Poskantoor-R350
Die Poskantoor gaan voortaan nie meer die spesiale R350-noodtoelae by sy takke uitbetaal nie en het begunstigdes aangeraai om dit by aangewese winkels en kitsbanke te kry.
-




