Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sensus 2022: Word teen 31 Mei getel
Daar is nog net enkele dae oor om jou te laat tel. Die sperdatum vir die nasionale sensus is 31 Mei.
-
-
Black tie dinner, auction
Huis Andrew Murray Child & Youth Care Centre’s 4th Dr Andrew Murray Black Tie Dinner and Auction will take place on Saturday 11 June at 18:00 for 18:30 at the Paarl Town Hall.
-
Slypskool oor die poësie
Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis slypskool met die musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan.
-
Kabeldiefstal: beloning verhoog
Hoewel eerlike burgers maniere vind om die tyd tydens beurtkrag in algehele duisternis deur te bring, soek misdadigers geleenthede om kabels van passiewe kraglyne te steel of geboue met alarmstelsels wat weens beurtkrag nie geaktiveer is nie, te teik
-
Serial cat killer on the loose
Five cats have been found dead since March in Southern Paarl, and these deaths are believed to be at the hands of someone out to eliminate the local feral cat population.
-
Identiteit word gestroop
In Afrikaans is daar ’n hele aantal (beskaafde) gesegdes vir iemand wie se optrede of uitsprake nie sin maak nie: “Jy is van lotjie getik. Jou varkies is nie almal op hok nie. Dalk is jou skroewe los. Of is…
-
Trompoppiekampioenskap in Pole gekanselleer
Die opgewondenheid van vier trompoppies van die Paarl is onlangs gedemp deur die nuus dat hul reis na Pole gekanselleer is.
-
Proteskonsert vir die Afrikaanse Taalmonument
Herman Kleinhans en die DA bied Saterdag (28 Mei) ’n proteskonsert aan by Zomerlust Boutique Hotel in die Paarl ter beskerming van die Afrikaanse Taalmonument.
-
Vrou duisende kwyt na aanlyn kar koop
’n Inwoner van Klapmuts is duisende rande kwyt nadat sy ’n motor op sosialemedia gekoop het, maar sy wag nou nog vir haar wiele.






